Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "drade is konneksies" deur CHARL DURAND
"drade is konneksies" deur CHARL DURAND [boodskap #34795] Di, 26 September 2000 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

drade is konneksies, dis ook los punte. dis vangmatte en visnette en
kraaineste en oop ente wat skok. sommiges sê 'n koperdraad met krale
om jou
nek is goed vir maagswere en trouprobleme. om elke hart is daar 'n draad

gedraai wat kabel na 'n ander, duisende kleurige spinnerakke wat ons
almal
se liggies laat brand. 'n draad is 'n tou vol energie, daarom is daar
nie
sprake van wasgoeddrade hier nie. maar vra jou ousie, net vir ingeval.
sy
weet dalk meer as ek en jy.
Vorige onderwerp: "die ander ek" deur CHARL DURAND
Volgende onderwerp: gedigte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 00:13:03 MGT 2024